Have a look at this months magazine preview!

Editor-in-Chief

EENHEID IN DIE BEDRYF IN 2017?

Die wildbedryfkalender is in 2016 afgesluit met die Professionele Jagtersvereniging van Suid-Afrika (Phasa) se 39ste konvensie en algemene jaarvergadering. Tydens hierdie konvensie het lede bewys dat eenheid in hul bedryf wel moontlik is. Die wildbedryf bestaan egter uit die wildboerdery- sowel as die jagbedryf − die een is afhanklik van die ander vir hul voortbestaan. Rolspelers soos Wildbedryf SA (WRSA), Phasa, Konfederasie van Jagtersverenigings van SA (Chasa), Suid-Afrikaanse Jagters- en Wildbewaringsvereniging (SAJWV), Suid-Afrikaanse Roofdiertelersvereniging (Sapa) …

Te sien in hierdie maand se uitgawe ...

The nyala

Prof J du P Bothma gives a detailed overview of this regal antelope, focusing on aspects such as distribution, habitat, diet, capture, stocking density, trophy hunting and live sales

Wildprystendense 2016

Volgens dr Flippie Cloete was die lewendehandel-segment van die wildbedryf tydens die 2016-veilingseisoen op onbekende terrein en het die totale veilingsomset vir die eerste keer in 11 jaar gekrimp

Merkel Helix – Where innovation and passion come together to form perfect craftsmanship

The Helix is the latest bolt-action rifle in the MEM range from Merkel and it combines state-of-the-art hunting rifle construction with functions that set new standards

Legends of the hunt – Eric Rundgren

Chris van der Watt and Mike Cameron follow the remarkable career of Eric Rundgren, one of the most famous professional hunters in Africa. Eric was Mike’s mentor and close friend  for many years

Wildsiektes – praktiese raad

In hierdie splinternuwe reeks gee dr Johan Kriek raad oor wildsiektes. In die eerste aflewering kyk hy na miltsiekte. Alle spesies is vatbaar daarvoor en dit kan ’n plaas vir tot 20 jaar lank besmet

Elandjag in die duine saam met die San

Noordoos-Namibië lê teenaan Boesmanland waar die vars spore van wildehond, luiperd en jagluiperd gereeld in die rooi duinsand gelees word, vertel Jokl le Roux. Dis ook eland- en jagtersparadys

Interessante artikels om te lees in hierdie maand se uitgawe.

Sidima

Measuring over 51” at just over five years old, the buffalo bull Sidima was recently translocated to his new home at Woody Cape Wildlife.

Waterbokjag op Otterskloof

Willem Botha het ’n waterbok op die plaas Otterskloof in die Vrystaat gaan jag. Die WILD&JAG-span het hom vergesel om sy jag te verfilm.

In gesprek met Dykie de Villiers

Hennie van der Walt van WILD&JAG gesels met een van die pionier-springboktelers in die land.

Hunting specific species: Klipspringer

It takes stalking skills, patience and expertise to hunt klipspringer. Jokl le Roux provides handy tips on their habits and how to outsmart them.

Veldskiet: Gauteng Ope 2016

Safari Outdoor het die Gauteng Ope op 12 November 2016 net buite Krugersdorp aangebied. Eddie Robertson het die wentelling geskiet.

Jagwyses en -wenke

Jokl le Roux bespreek bekruiptegnieke en fokus op die gebukkende posisie, hande-viervoet kruip, eendloop, sitvlakskuifel, luiperdkruip en stiljag.

Hunting leopard

Seasoned game ranger and hunter, Cleve Cheney, provides practical information on leopard and how to hunt these sly spotted cats.

Skietkuns

Turner Wilkinson konsentreer op praktiese, eksterne ballistiek en bespreek wind, wat die koeëlbaan beïnvloed, asook hoe om daarvoor te kompenseer.

This years WILD & JAG / GAME & HUNT magazines.

Jan2017_cover
dec2016_cover
nov2016_cover
oct2016_cover
Sept2016_cover
Aug2016_cover
SOME OF OUR OTHER PROGRAMS
WILD&WONNERLIK, Seisoen 1, Episode 19

Ons bring vir jou ʼn voorsmakie van WILD&JAG se Desember uitgawe. Ons gesels verder met Lood Bester en vind meer uit oor die tipe veilings waarin hulle spesialiseer en wat dit alles behels.

Africa's Huntress Final Episode on USCTV.TV

In this final episode of Africa’s Huntress we will be announcing the well deserved winner and newest ambassador to women’s hunting.

Africa's Sportsman Show Episode 19

Join us as we go hunting Sable with Chris Badenhorst on possibly the most important hunt of his life.

Jagfotogalery

WILD & JAG nooi lesers om hul jagfoto’s met relevante besonderhede vir plasing in te stuur na stefan@wildlifehunt.co.za.

Vereistes vir jagfoto’s: Geen foto’s van kinders jonger as 10 jaar word geplaas nie. Slegs skerp foto’s van goeie gehalte word oorweeg. Elektroniese foto’s moet verkieslik 1 MB groot wees. Kleiner kan ongelukkig nie oorweeg word nie.

Jagfotogalery

[img src=http://wildlifehunt.co.za/wp-content/flagallery/hunters-of-the-month/thumbs/thumbs_12-k.jpg]ARTUR FREITAS (17) –
Elandbul; Brno .270 Win
(150 gr PMP ProAmm); op Steenbokpan; Limpopo; 50 m
[img src=http://wildlifehunt.co.za/wp-content/flagallery/hunters-of-the-month/thumbs/thumbs_13k.jpg]CHARLOTTE MULLER –
Rooi-bokram; .243 AI; Virginia-distrik; Vrystaat; 112 m
[img src=http://wildlifehunt.co.za/wp-content/flagallery/hunters-of-the-month/thumbs/thumbs_3-k.jpg]GEORGE SWANEPOEL -
Blouwildebees; Remington 783 .30−06 SPRG (180 gr PMP ProAmm); op plaas Spanje in Waterberg-distrik; naby Dwaalboom; Limpopo; 90 m
[img src=http://wildlifehunt.co.za/wp-content/flagallery/hunters-of-the-month/thumbs/thumbs_10k.jpg]ICUS SWIEGERS –
42”-Gemsbokkoei; Tikka .308 Win; Konkiep-plaas; Namibië; 230 m
[img src=http://wildlifehunt.co.za/wp-content/flagallery/hunters-of-the-month/thumbs/thumbs_2-k.jpg]INGRID SNYMAN –
Water-bokbul; CZ .375 H&H
(270 gr Federal); Wolmarans-stad; Noordwes; 104 m.
[img src=http://wildlifehunt.co.za/wp-content/flagallery/hunters-of-the-month/thumbs/thumbs_14k.jpg]JAN-HENDRIK SNYMAN−
50”-Koedoebul; Steyr Manlicher .270 Win
(140 gr Nosler Accubond); op ’n plaas buite Zeerust, Noordwes; 140 m
[img src=http://wildlifehunt.co.za/wp-content/flagallery/hunters-of-the-month/thumbs/thumbs_7k.jpg]JD ODENDAL (14) −
22”-Rooibokram; CZ .243 Win; op die plaas Samekomst; naby Boshof; Vrystaat; 55 m
[img src=http://wildlifehunt.co.za/wp-content/flagallery/hunters-of-the-month/thumbs/thumbs_9k.jpg]KEENAN SWART (14) –
Vlakvark; .303 Britt; Limpopo; 170 m
[img src=http://wildlifehunt.co.za/wp-content/flagallery/hunters-of-the-month/thumbs/thumbs_1k.jpg]LAURENCE JENNINGS –
77/8 -Mountain Reedbuck; .30−06 SPRG (180 gr Peregrine VRG5); at De Dam farm; Colesberg; Northern-
Cape; 184 m
[img src=http://wildlifehunt.co.za/wp-content/flagallery/hunters-of-the-month/thumbs/thumbs_6-k.jpg]LOHANN JAHNS (heel links) –
Blouwildebeesbul; .30−06 SPRG (180 gr PMP); Kukamakgama Wildsplaas; Nietverdiend; North-West; 190 m. Saam met hom is Henco Nel en Armandt Potgieter.
[img src=http://wildlifehunt.co.za/wp-content/flagallery/hunters-of-the-month/thumbs/thumbs_11k.jpg]MONIQUE COETZER (13) –
Gemsbokkoei;
.30−06 SPRG (168 gr Barnes TSX); naby 22”-Rooibokram; Ruger .308 Win (180 gr); Pongola-omgewing; KwaZulu-Natal; 125 m.
[img src=http://wildlifehunt.co.za/wp-content/flagallery/hunters-of-the-month/thumbs/thumbs_8k.jpg]NATHAN HOLTZHAUSEN (16) −
243/8”-Rooibokram; .303 Britt
(180 gr); by Blouwildebeest Safaris; buite Thabazimbi; Limpopo; 90 m
[img src=http://wildlifehunt.co.za/wp-content/flagallery/hunters-of-the-month/thumbs/thumbs_4-k.jpg]QUINTON KRUGER –
Blesbokooi;
.243 Win (100 gr); naby Fochville; Noordwes; 200 m
[img src=http://wildlifehunt.co.za/wp-content/flagallery/hunters-of-the-month/thumbs/thumbs_5k.jpg]RENCHA KRUGER –
Foch-ville; Noordwes; 250 m